Raai wie gaan hier trou....
Seker een van die lekkerste komplimente ooit, het ek van haar gekry.. Tydens Helene se troue het hierdie pragtige rooikop "Artie " fotografie van Splendid Productions vir my kom vertel, dat sy elke naweektrou- fotos neem, van die Kaap tot in Australie, en dat sy nog nooit so 'n mooi plek gesien het nie !! WHAAU !! Sy het net daar en dan haar eie Troue bevestig hier by ons op Florence.
Danelle, haar pa en verloofde by "Loraine" Die Venue@Florence se amptelike Troukar.
Saam stap sy en haar pa hand om die lyf die Trou Bos binne !
Met die beplannings boekie in die een hand en die ander in die gelukkige man se hand op die stompe in die trou-bos.
Ons sien baie uit na daardie spesiale dag Danelle !
Hi how are you?
ReplyDeleteI was looking through your blog, and I found it interesting, and inspiring to me, so I thought why not post a comment.
I have blogs also obviously, and would like to invite you to become my blog friend.
I mostly post about the California experience through the perspective of personal writings, and my art.
Maybe you can become my friend, and follow, and I can also follow you, if that is okay.
Well I hope to hear from you soon… :)
Jesse Noe Mendez