Kosie & Marli Malan..
Wat meer kan ek se. Dis die trou dag - vroeg oggend kry ek vir Kosie en Marli in die Venue, waar hulle besig is om die oulike hartjie koekies wat die plek aanwysings is vir oulaas te her organiseer - mense kom en gaan nog tot op die laaste minuut. Maar die stress vlak is taamlik HOOG.
Ek stap toe na die DJ hokkie en sit die klank stelse aan en daar speel Johnny Clegg se " I am on top of Kilomanjaro", ek roep doe tweetjies om te kom dans en Kosie se toe vie my " Ek kan voel hoe sy ontspan'. Die res van die dag was pragtig en die Rooiwyn les wat ek 01h00 die oggend by Kosie gekry het sal ek lank onthou.
|
Die mat waarop hulle die Venue binne gestap het |
|
Die Boskerk en sy pragtige blomme |
|
Kosie & Marli dans om te ontspan |
|
Die nuwe kroeg |
|
Tafel versierings |
|
kyk hoe pragtig het hulle die saal gemaak |
|
Die bruid en haar meisies almal in die pragtiste rokkies |
|
Die oulike tafel aanwysings |
No comments:
Post a Comment