Proteas en Pêrels..., oral waar jy kyk dit was pragtig..
Die mooiste was die familie wat so ywerig deelgeneem het. Die ouma wat al die pragtige tafel 'runners" gehekel het, saam met die kristal kandelare en reuse proteas was dit 'n lieflike prentjie.
Al die tannies wat so ywerig hul houers vol koekies eb sweeries kom maak het, die sprankelende entoesiasme was aanvoelbaar.
No comments:
Post a Comment