Reinhard & Lia,,,
Sag soos vlinder......het julle deur ons kom waai. Julle was die hele tyd soos vlinders wat soetjies rond beweeg van mamma Elma tot die ander drie sussie so op julle vlinder manier het julle self die blomme gedoen en die saal versier.
Die weer het nie saam gespeel en soetjies het almal vrede gemaak en op die ou end 'n pragtige troue voor in die koepel met kaggelvure en gees wat hoog brand. 'n Duif wat per ongeluk bo in die Venue se dak rondsweef het almal gevoel dit is vir geluk..
Mamma Elma en al die sussies |
Die tafel wat self versier is |
Die tafels |
Die lekker nagereg, redvelvet koek |
Lia aan Pa Paul se arm |
Die troue in die koepel |
Die koue vat maar aan die bruid |
Borspelde vir die bruidegom |
Die trou kar |
Skoonma, Lia en mamma Elma |
No comments:
Post a Comment